Product Description
Studiegids: Kompleks
Author: Shawna-Leze Meiring
Format: Paperback
Recommended for ages 11+
Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks.
Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ’n lekkerleesboek te geniet. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.
About the Author
Shawna-Leze Meiring is ‘n heeltydse leser en deeltydse jogi. Sy het ‘n graad in Uitgewerswese en nagraadse kwalifikasies in die letterkunde.
Sy is samesteller van twee studiegidse vir jeugromans en bydraer van ‘n aantal opvoedkundige boeke.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace