Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe

R170.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798159869
UPC:
9780798159869
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe

Authors: Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys

Format: Softcover

Die negejarige speurder Kwaaikofski word ontvoer. Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou.

Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee – en nou lyk hy soos ’n blou paaseier. Ons slim speurder gaan dit beslis nie daar los nie.

So begin een van die mees geheimsinnige sake van sy hele speurloopbaan. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en meer as 850 000 eksemplare is al wêreldwyd verkoop.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe
Authors:
Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys
Format:
Softcover