Product Description
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
Authors: Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
Format: Physical Hardcopy
Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: onderwyser se leiding verskaf voorgeskryf word, word verskaf assessenngs gegee word gemaak verskillende onderwerpe.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)
Features:
-
Dans
-
Drama
-
Musiek
-
Visuele Kunste
-
'n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf
-
'n Voorbeeld van 'n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die
-
Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit
-
Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad
-
'n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf
-
Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele
-
Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek
-
Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.