CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids

R292.86
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920605032
UPC:
9781920605032
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids

Authors: Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White

Format: Physical Hardcopy

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)

Features:

  • Dans

  • Drama

  • Musiek

  • Visuele Kunste

  • 'n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf

  • 'n Voorbeeld van 'n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die onderwyser se leiding verskaf

  • Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit

  • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf

  • 'n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf

  • Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele assessenngs gegee

  • Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek word gemaak

  • Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor verskillende onderwerpe


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
Publisher Title:
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy