CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek

R276.43
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920605001
UPC:
9781920605001
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek

Authors: Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White

Format: Physical Hardcopy

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum­en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir el keen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids

Features:

  • Dans

  • Drama

  • Musiek

  • Visuele Kunste

  • Die jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebied

  • Volkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteun

  • Inhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied

  • Notablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskaf

  • Woordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik word

  • Vloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskaf

  • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
Publisher Title:
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy