Product Description
Senior African Writers Series: Afrikaans Home Language Novel Graad 7: Kabbo se Ontdekking
Author: B Bester
Format: Physical Hardcopy
Die Senior African Writers Series-reeks is net reg vir die Senior Fase.
Features:
-
Kabbo se Ontdekking speel af in die Cederberge waar seldsame rotstekeninge is.
-
Kabbo ken die area met al sy gevare en geheimsinnighede goed.
-
Kabbo ontmoet die hoogmoedige Nadie en rustig Christie.
-
In hulle soektog na Die Grot ervaar die drie allerlei spannende avonture – van die bloed op die sand tot die gedierte in Die Grot.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.