Product Description
Senior African Writers Series: Afrikaans Home Language Novel Grade 9: Die Kuikendiewe
Author: G Weideman
Format: Physical Hardcopy
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. René en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk.
Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg.
En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat?
Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.