CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Saartjie die spinnekop met sewe bene

R190.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637001908
UPC:
9780637001908
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Saartjie die spinnekop met sewe bene

Author: Riana Scheepers  •  Illustrator: Elsabé Ebersöhn

Format: Paperback

Recommended for ages 5+

 

Tienie Hollowaymedalje vir kleuterliteratuur 2024

ATKV Woordveertjies: Selfleeskategorie Graad 2 & 3 2024

Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ’n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.

Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.

 

About the Author

Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en ʼn gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur ʼn wye verskeidenheid lesers geniet en
waardeer.

 

About the Illustrator

Elsabé Ebersöhn vind inspirasie in die natuur. Sy het ʼn passie vir kinders, lees, kennis en om tyd saam met haar seuns te spandeer.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/06/2023
Language:
Afrikaans
Pages:
40
Dimensions:
212 × 137 × 5 mm
Weight:
0.1 kg