Product Description
Roosville Raaisels (2): Die hoenders in
Author: Marita van Aswegen • Illustrator: Cheslea Taylor
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
Die wêreldbekende, jaarlikse hoenderskou in Roosville is ’n groot gebeurtenis. Maar toe twee diamante spoorloos verdwyn, is daar konsternasie.
Die diewe voel vere vir mense se waardevolle juwele. Dit gaan ’n vreeslike klad op Roosville se naam wees.
Wie sal ooit weer die skou wil bywoon?
About the Author
Marita van Aswegen van Bloemfontein skryf kinderboeke, jeugboeke, gedigte en kortverhale vir jonk en oud. Sommige boeke is in Engels en Suid-Sotho vertaal.
Sy geniet kuiertye saam met haar kleinkinders, skilder graag, hou van reis, lees (veral speurverhale) en om in die natuur te wees. Kleurvolle stilte hou haar hart wakker.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace