CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die raaisel van die pratende broek

Now: R157.21
Was: R184.95
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195784091
UPC:
9780195784091
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die raaisel van die pratende broek

Format: Physical Hardcopy

“ Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie.

Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 13+ Stamstories bevat opwindende leesstof. Die stories fokus nie net daarop om leesvaardighede verder in te skerp nie, maar is ook lekker leesgenot.

Die ryklik geïllustreerde stories dien as visuele versterking van die woorde. ”

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy