CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Pragtige piesangs

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799390520
UPC:
9780799390520
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Pragtige piesangs

Author: Elizabeth Laird

Format: Paperback

 

n Egte Afrika-storie van ’n jong meisie se kleurvolle bosavontuur

'n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word ’n verrassende avontuur…

Tembi vat die pad deur die digte Afrika bos op pad na haar geliefde oupa toe. Sy het ’n tros pragtige piesangs wat sy as ’n Spesiale Geskenk vir hom wil gee. Op pad soontoe verloor sy die piesangs en sy loop allerhande stoute diere raak – ’n kameelperd, apies, selfs ’n swerm bye – wat hulle bes probeer om die piesangs met ’n Spesiale Geskenk te vervang. Maar elke keer raak die geskenk weg… Sal sy op die ou einde vir Oupa sy pragtige piesangs kan gee met die hulp van haar dierevriende?

Elizabeth Laird se slim, sirkelagtige volksverhaal word pragtig aangevul deur Liz Pichon se helder illustrasies van Afrika en die kleurvolle diere wat daar bly.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
245 × 245 × 3 mm