Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 4: Ben is 'n besige baba
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.