Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 5: Die herfskabouter
Authors: Fanie Viljoen, Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.