Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer
Authors: Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel; Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.