Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 3: Waar is my eiertjie?
Authors: Shân Fischer, Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure.
Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.