Product Description
Newman se Voëls volgens kleur (Nuwe uitgawe)
Author: Kenneth Newman
Format: Paperback
Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte.
Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: Volledig bygewerk – nou met illustrasies en foto’s. Gebruik kleur om voëls te identifiseer. Voëlname ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginnervoëlkyker.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.