Product Description
Sasol Voëls van Suider-Afrika (5de uitgawe)
Authors: Dominic Rollinson, Ian Sinclair, Niall Perrins, Peter Ryan, Phil Hockey, Warwick Tarboton
Format: Paperback
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.
Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik. Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte. Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voëls.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.