Product Description
'n Brief vir Reina
Author: Elsa Winckler
Format: Softcover
Wanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy.
Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak.
Al wat in sy pad staan is Reina se handtekening. Dinge is egter nie so eenvoudig vir Reina nie.
Wat maak sy met haar ouma se vriende? En wat maak sy met haar swanger winkelassistent?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.