Product Description
’n Wens vir Wiekie
Author: Wendy Maartens
Format: Paperback
Recommended for ages 3+
Wiekie woon in ’n sirkus. Al is sy net ’n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer.
Wiekie se hart is seer. Sy wil nie soos Mamma toertjies doen en in ’n hok wees nie.
Mamma vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees. Hulle word uit die sirkus gered en na Suid-Afrika geneem.
Daar is hulle vry om boom te klim en in die gras te rol.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.