CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

’n Ballade vir Nkunzi

R320.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799399219
UPC:
9780799399219
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

’n Ballade vir Nkunzi

Author: Ben Viljoen

Format: Paperback

 

‘Weet jy wat is die heel beste van flat rock bottom wees? As jy eers dáár is, kan alles en enigiets jou droom wees.’Dit was die woorde van Drien Welman aan haar oudste seun Bennie wanneer hulle vir die soveelste keer by die laaste stukkie kos in die huis gekom het.Bennie neem die leser terug na sy grootwordjare waar die Welman-gesin van nege op Simmer Deep gewoon het — van die middel sestigs tot middel tagtigs. Sy verhouding met sy pa is stormagtig want Bennie koester geen respek of liefde vir hom nie. Bernard Welman is aan die een kant'n gewelddadige woestaard, alkoholis en'n wildewragtig lorriedrywer en aan die ander kant'n talentvolle musikant en sanger in eie reg. Die enigste ding wat die kloof tussen pa en seun soms oorbrug is hul liefde vir musiek.Ten einde die donker wolk van uiterste armoede en ellendes te oorleef leer Bennie om homself te distansieer en dit stoïsyns te verduur. Hy put krag uit sy ma,'n trotse vrou, wat deurgaans soos'n rots onder die aanslae bly staan in'n poging om die gesin bymekaar te hou.’n Ballade vir Nkunzi beweeg van die een bisarre situasie na die volgende in'n kroniek van smart, verraad en'n goeie skeut galgehumor. Uiteindelik word dit'n verhaal van triomf van die menslike gees oor verwoestende lewensomstandighede.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
25/02/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
304
Dimensions:
198 × 129 × 15 mm
Weight:
0.3 kg