Product Description
Loop lag-lag deur die wetenskapklas
Author: Maritha Snyman
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk?
Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde.
Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie.
Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie
About the Author
Maritha Snyman het baanbrekerswerk vir Afrikaanse kinderboeke gedoen en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, ’n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace