Product Description
Siener in die Suburbs deur P.G du Plessis (Paperback)
Author(s): P.G du Plessis
Format: Physical Hardcopy
Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van 'n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag 'n laaitie wil he, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef.
Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar "nie geweet" word nie.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.