Product Description
Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie
Author: Kathie Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 13+
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk.
Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.
About the Author
Kathie Viljoen is ’n ervare onderwyser met 18 jaar ondervinding in Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal, graad 7-12. Sy was medeskrywer van boeke soos Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 sowel as verskeie studiegidse en taalhandboeke.
Sy bied ook gereeld webinare aan oor haar gunstelingonderwerpe: Visuele tekste en grafiese romans.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace