Product Description
Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai
Author: Fanie Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
ATKV-Woordveertjies: Self-reading Grade 4-5 2020
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ’n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is!
Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ’n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ’n ongeluk, iemand probeer Ewald met ’n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ’n reusehaai wat in die baai rondwem.
Dan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf.
Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
About the Author
Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize.
He has also won numerous ATKV Children's Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace