CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s

R190.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781776350278
UPC:
9781776350278
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s

Author: Fanie Viljoen

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente.

In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in ’n oerwoud in Afrika – dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word.

Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rex’e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie.

Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming.

Die dino’s begin soos regte T-rex’e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud ... en nou begin die dino’s hulle jag.

Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

 

About the Author

Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize.

He has also won numerous ATKV Children's Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Aksieheld Austin
Publication Date:
01/10/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.2 kg