CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Jy kan die wêreld verander

R295.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798181730
UPC:
9780798181730
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Jy kan die wêreld verander

Authors: Lucy Bell, Fanie Viljoen

Format: Softcover

Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in 'n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, 'n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. 'n Maer, verwaarloosde hond.

Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra.

Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om 'n verskil in die wêreld te maak.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Jy kan die wêreld verander
Authors:
Lucy Bell, Fanie Viljoen
Format:
Softcover