Product Description
Die swakste span in die wêreld
Format: Physical Hardcopy
Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van ‘n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word.
Fase 15 het langer stories met minder illustrasies vir meer gevorderde lesers en kan as addisionele leesboeke in Graad 3 en 4, of as Stamstories in Graad 4 en 5 gebruik word. Verskeie temas word in die verskillende boekies gedek om voorsiening te maak vir die belanstellingsvlakke en -voorkeure van die lesers.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.