Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)
Author/s: Elsa Joubert
Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy "eie mense", in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het?
Hy het die "barbare" nie so sleg behandel nie, nie so vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan.
Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.
All prices are in ZAR Copyright © 2008-2024 SA School and Office Supplies (Pty) Ltd - Reg. No. 2019/392622/07. All rights reserved. Sitemap |