Product Description
Ons wag op die kaptein (Afrikaans, Paperback)
Author(s): Elsa Joubert
Format: Physical Hardcopy
Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy "eie mense", in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die "barbare" nie so sleg behandel nie, nie so vreeslik uitgebuit nie.
Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.