CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Fonetiek (5de uitgawe)

R395.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627035845
UPC:
9780627035845
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Fonetiek (5de uitgawe)

Author: AE Coetzee

Format: Physical Hardcopy

Fonetiek (2018) is ’n verbeterde, bygewerkte uitgawe van die vierde uitgawe van Fonetiek (1988). Soos sy voorganger stel dié boek beginners in staat om fonetiek maklik en vinnig te bemeester. Daar is egter genoeg stof en bronverwysings om ook die meer gevorderde gebruiker te prikkel.

Fonetiek is veral praktykgerig. Dit bied insig in die klanke en die klanksisteem van Afrikaans, asook in die wyse waarop dit verskil van die klanke en klanksisteme van Engels en ander Suid-Afrikaanse tale. Die nut van fonetiese transkripsies by lemmas in woordeboeke word uitgelig.

Die optekening en beskrywing van werklike uitspraak met behulp van fonetiese tekens is onontbeerlik vir taalnavorsing, veral vir die optekening van streeks- en sosiale variëteite en die uitspraak van sprekers van ander tale vir wie Afrikaans nie ’n huistaal is nie.

’n Studie van Fonetiek sal die gebruiker dus toerus met kennis vir die onderrig van klanke en klanksisteme, met kennis om taalnavorsing te onderneem, om klankbeelding in poësie te waardeer en om woordeboeke daagliks nuttig in ons multitalige wêreld te gebruik.

Contents:

  • Hoofstuk 1 Wat behels Fonetiek ?

  • Hoofstuk 2 Spraakapparaat

  • Hoofstuk 3 Fonetiese alfabet

  • Hoofstuk 4 Van teken tot skrif tot fonetiese skrif

  • Hoofstuk 5 Woordeboeke en uitspraak

  • Hoofstuk 6 Onderskeidende kenmerke

  • Hoofstuk 7 Vokale

  • Hoofstuk 8 Konsonante

  • Hoofstuk 9 Sillabes, intonasie en klem

  • Hoofstuk 10 Kategoriale klanksisteme

  • Hoofstuk 11 Uitspraakvariasie

  • Hoofstuk 12 Spelreëls en die klanksisteem

  • Hoofstuk 13 Klanke en klankbeelding

  • Hoofstuk 14 Transkripsies van literêre werke


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Fonetiek (5de uitgawe)
Authors:
AE Coetzee
Format:
Physical Hardcopy