CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (5de uitgawe)

Now: R869.25
Was: R915.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627033445
UPC:
9780627033445
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (5de uitgawe)

Author: P Mohr

Format: Physical Hardcopy

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente is 'n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen 'n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die materiaal wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê 'n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie.

Die vyfde uitgawe is 'n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. 'n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar .

South African workbook for economics is 'n addisionele hulpmiddel wat studente kan aankoop by hul naaste boekwinkel of aanlynhandelaar. Besoek asseblief www.vanschaiknet.com vir inligting oor kern- en aanvullende produkte vir Ekonomie I.

Contents:

  • Hoofstuk 1 Wat is ekonomie?

  • Hoofstuk 2 Ekonomiese stelsels

  • Hoofstuk 3 Produksie, inkome en besteding in die gemengde ekonomie

  • Hoofstuk 4 Vraag, aanbod en pryse

  • Hoofstuk 5 Vraag en aanbod in aksie

  • Hoofstuk 6 Elastisiteit

  • Hoofstuk 7 Die teorie van vraag: die nutsbenadering

  • Hoofstuk 8 Die teorie van vraag: die onsydigheidsbenadering

  • Hoofstuk 9 Agtergrond tot aanbod: produksie en koste

  • Hoofstuk 10 Markstruktuur 1: Oorsig en volmaakte mededinging

  • Hoofstuk 11 Markstruktuur 2: Monopolie en onvolmaakte mededinging

  • Hoofstuk 12 Die faktormarkte: die arbeidsmark

  • Hoofstuk 13 Die meting van die prestasie van die ekonomie

  • Hoofstuk 14 Die monetêre sektor

  • Hoofstuk 15 Die owerheidsektor

  • Hoofstuk 16 Die buitelandse sektor

  • Hoofstuk 17 ‘n Eenvoudige Keynesiaanse model van die ekonomie

  • Hoofstuk 18 Keynesiaanse modelle wat die owerheid en die buiteland insluit

  • Hoofstuk 19 Meer oor makro-ekonomiese teorie en beleid

  • Hoofstuk 20 Inflasie

  • Hoofstuk 21 Werkloosheid

  • Hoofstuk 22 Ekonomiese groei en konjunktuurgolwe


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (5de uitgawe)
Authors:
P Mohr
Format:
Physical Hardcopy