CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

FET Vis en tjips

R180.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799375374
UPC:
9780799375374
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

FET Vis en tjips

Author: Jaco Jacobs  •  Illustrator: Zinelda McDonald

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter 'M'. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.

Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag …

Hierdie gewilde jeugroman deur die topverkoperskrywer Jaco Jacobs is nou volledig aangepas en bygewerk vir die skooluitgawe:

- Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans TAT Graad 10 (Roman)

- Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

- Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

- Volledig uitgewerkte antwoorde

- ’n Volledige woordelys

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 

About the Illustrator

Zinelda McDonald is an award-winning South African illustrator who lives in Wellington in the Western Cape of South Africa. She has illustrated numerous children’s books and is also a well-known designer and illustrator of children’s book covers.

Awards for her work include the Alba Bouwer Prize and the Exclusive Books IBBY SA Award.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/11/2015
Language:
Afrikaans
Pages:
136
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.2 kg