Product Description
Doc Scientia Graad 8 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek (Volkleur)
Authors: Santie du Plessis, Pikkie du Toit, Carlien Fanoy, Lettie Fischer, Christiaan Geel, Natalie Janse van Rensburg, Marga Koelman, Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, André Oelofse
Format: Physical Hardcopy
Skakel gemaklik oor van laerskool na hoërskool. Doc Scientia se Graad 8 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek is hier om jou te help.
Features:
-
Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.
-
Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.
-
Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.
-
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
-
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
-
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
-
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
-
Opsommings en breinkaarte – vereenvoudig jou leersessies
-
Woordelys – om vinnig na te slaan
-
Eksamenvrae – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
Jou oorskakeling na die hoërskool hoef nie moeilik te wees nie.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.