CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek Boek 2 (Volkleur)

R267.05
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781928504887
UPC:
9781928504887
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek Boek 2 (Volkleur)

Authors: Santie du Plessis, Pikkie du Toit, Carlien Fanoy, Natalie Janse van Rensburg, Marga Koelman, Judy McDougall, André Oelofse, Annemie Smit, Annemien Smith

Format: Physical Hardcopy

Lê jou wetenskap fondasie met Doc Scientia se Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.

Features:

  • Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.

  • Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.

  • Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.

  • Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar

  • Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2

  • Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4

  • KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

  • Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou

  • Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

  • Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie

  • Opsommings en breinkaarte – vereenvoudig jou leersessies

  • Woordelys – om vinnig na te slaan

  • Eksamenvrae – die beste manier om vir vraestelle voor te berei

Jy sal in ’n japtrap reg wees vir hoërskool.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Doc Scientia
Publisher Title:
Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek Boek 2 (Volkleur)
Authors:
Santie du Plessis, Pikkie du Toit, Carlien Fanoy, Natalie Janse van Rensburg, Marga Koelman, Judy McDougall, André Oelofse, Annemie Smit, Annemien Smith
Format:
Physical Hardcopy