Product Description
Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek Boek 1 (Volkleur)
Authors: Santie du Plessis, Pikkie du Toit, Carlien Fanoy, Natalie Janse van Rensburg, Marga Koelman, Judy McDougall, André Oelofse, Annemie Smit, Annemien Smith
Format: Physical Hardcopy
Lê jou wetenskap fondasie met Doc Scientia se Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.
Features:
-
Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.
-
Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.
-
Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.
-
Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
-
Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
-
Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
-
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
-
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
-
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
-
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
-
Opsommings en breinkaarte – vereenvoudig jou leersessies
-
Woordelys – om vinnig na te slaan
-
Eksamenvrae – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
Jy sal in ’n japtrap reg wees vir hoërskool.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.