Product Description
Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek Interactive Epub (Perpetual Licence)
Authors: J Cloete, M Dudley, V Nefdt, BJ Willemburg
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Kies slim vir 'n skitterende toekoms!
-
Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) Notas en wenke vir ouers Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe -reeks.
-
Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.
-
Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas.
-
Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk.
-
Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.