Product Description
Die beste toebroodjie
Author: Jaco Jacobs
Format: Paperback
Recommended for ages 5+
Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit!
Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir ’n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy ’n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie…
Geniet ’n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.
About the Author
Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace