CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die beste raaiselboek

R170.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781776354696
UPC:
9781776354696
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die beste raaiselboek

Speletjies wat jou brein sal laat bollemakiesie slaan

Author: Heidri Mittendorf  •  Illustrator: Tumi K. Steyn

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

“Het jy geweet ...?”Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!

 

About the Author

Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoërskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies.

Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal.

 

About the Illustrator

Tumi K. Steyn het van kleins af geteken en prenteboeke versamel. Haar illustrasieloopbaan het begin toe sy op die ouderdom van 18 haar eerste boek vir 'n oorsese skrywer geïllustreer het.

In 2013 het sy vir die plaaslike mark begin illustreer. Sommige boeke waaraan sy gewerk het, sluit in Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs se Minki-reeks, en verskeie opvoedkundige publikasies soos Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage.

Tumi woon in Johannesburg waar sy met verskillende vorms van kuns en kunsvlyt eksperimenteer, stapels boeke lees, en haar katte vermaak.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/07/2022
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.1 kg