CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die beste raaiselboek 2

R170.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637004626
UPC:
9780637004626
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die beste raaiselboek 2

Author: Heidri Mittendorf

Format: Paperback

Recommended for ages 10+

 

In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop.

Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te hê!

 

About the Author

Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoërskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies.

Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/06/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
280 × 210 × 5.8 mm
Weight:
0.2 kg