CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek 2

R220.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639602363
UPC:
9780639602363
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek 2

Author: Willem Swanepoel

Format: Paperback

 

n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg is. Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord VOORSTOEP en jy kry VOETSPOOR. Gebruik die volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar voorstoep.)

Die boek is die tweede kriptiese blokraaiselboek in hierdie reeks en bied 30 splinternuwe blokraaie. Die boek bied meer uitdagende en meevoerende raaisels as konvensionele blokraaiselboeke.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
09/04/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
96
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.2 kg