CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die eerste Afrikaanse kriptiese blokraaiboek

R220.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639600963
UPC:
9780639600963
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die eerste Afrikaanse kriptiese blokraaiboek

Author: Willem Swanepoel

Format: Paperback

 

Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy?

Die wonderlike woordwêreld van kriptiese blokraaisels wag. ’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind.

Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek 2 bevat dertig nuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
03/07/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
96
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.2 kg