CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek, Age 9+

R272.95
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780195997958
UPC:
9780195997958
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek, Age 9+

Format: Physical Hardcopy

Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg:

Features:

  • Voorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word

  • Woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis

  • Bevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik

  • Gebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy

  • Klem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek

  • Akkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal

  • Illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit

  • Sinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat

  • Studiebladsye met 'n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer

  • 'n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal

  • Aktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Oxf Afrikaanse Skoolwoordeboek Gr4-9
Import Type:
Sea Freight
Status:
Sea Freight
Next Stock ETA (Working Days):
40
Format:
Physical Hardcopy
Author/s:
OUPSA
Publisher:
Oxford University Press