Product Description
Anatomie vir Medies-Verwante Studierigtings (2de uitgawe)
Author: JH Meiring
Format: Physical Hardcopy
Hierdie werk, getitel Anatomie vir Medies-Verwante Studierigtings , is 'n hersiene uitgawe van Anatomie vir die medies-wetenskaplike student (ook beskikbaar in Engels).
Die boek bied 'n sistemiese benadering tot anatomie. Hierdie benadering, in teenstelling met die regionale benadering wat deur mediese en tandheelkundige studente gebruik word, is veral gerig op medies-verwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, radiografie, arbeidsterapie en fisioterapie.
Die boek is in 'n maklik leesbare styl geskryf en daar is gepoog om aan elk van bogenoemde kursusse se behoeftes te voldoen.
Contents:
-
1. Inleiding 2. Die sel 3. Embriologie 4. Weefselleer 5. Osteologie 6. Gewrigte 7. Spiere 8. Die senuweestelsel 9. Die kardiovaskulêre stelsel 10. Die respiratoriese stelsel 11. Die spysverteringstelsel 12. Die urogenitale stelsel 13. Die spesiale sintuie 14. Die endokriene kliere
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.