CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace it! Tegnologie Graad 9

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356545
UPC:
9781920356545
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace it! Tegnologie Graad 9

Format: Physical Hardcopy

Dit kom dalk eenvoudig voor, maar die inhoud van Tegnologie Graad 9 kan ingewikkeld wees  insluitend die tekenvaardighede, strukture en al die soorte stelsels. Ace it!

Tegnologie Graad 9 is ontwikkel om die inhoud te vergemaklik en dit op só ’n manier aan te bied dat dit makliker is om te leer, te verstaan en te onthou. Stap vir stap bewerkte voorbeelde, uitgebreide diagramme en oefeninge help jou om seker te maak dat jy ’n spesifieke begrip ten volle gesnap het voordat jy aangaan.

Groot gedeeltes van die Tegnologie Graad 9 inhoud is op Fisiese Wetenskap Graad 10 en verder, van toepassing. Dit is dus ’n goeie idee om ’n vaste fondament te bou as jy van plan is om die vak volgende jaar te neem.

Selfs al is jy nié van plan om Fisiese Wetenskap te neem nie, is Tegnologie ’n belangrike vak met talle alledaagse toepassings. Hoe dit ook al sy, Ace it!

Tegnologie Graad 9 is ’n fantastiese instrument vir hersiening en sal jou help om goeie punte in die eksamen en praktiese assesserings te behaal.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace it! Tegnologie Graad 9
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy