CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace it! Tegnologie Graad 8

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356521
UPC:
9781920356521
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace it! Tegnologie Graad 8

Author: D. Moodley

Format: Physical Hardcopy

Tegnologie is ’n interessante en praktiese vak met talle alledaagse toepassings. Ace it!

Tegnologie Graad 8 help om die gaping tussen Tegnologie wat op primêre skool onderrig word en Tegnologie op hoërskool-vlak te oorbrug. Die inhoud wat jy in Tegnologie Graad 8 en 9 behandel is die grondslag vir talle vakke vanaf Graad 10 en verder.

Daar is in Tegnologie elemente van Fisiese Wetenskap, Geografie, Lewenswetenskappe en selfs Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Verder nog leer Tegnologie jou om jou idees op ’n opwindende en duidelike wyse oor te dra – dit is ’n vaardigheid wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik!

Ace it! Tegnologie Graad 8 vereenvoudig die verskillende begrippe op maniere wat dit makliker maak om te verstaan, te leer en te onthou.

Dit help jou ook om jou idees oor te dra en om die vaardighede te ontwikkel wat benodig word om idees en produkte te ontleed. Vrae wys jou die algemene maniere waarop jou kennis en vaardighede getoets sal word.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
D. Moodley
Publisher Title:
Ace it! Tegnologie Graad 8
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy