CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

ZOEM! ’n Oerwoud vol dinosourusse

R160.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637001816
UPC:
9780637001816
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

ZOEM! ’n Oerwoud vol dinosourusse

Author: Theresa van Baalen

Format: Paperback

Recommended for ages 7+

 

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise.

Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is!

En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

 

About the Author

Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Sy is van kleins af ’n boekwurm en alhoewel sy mettertyd ook boeke vir volwassenes begin lees het, het sy nooit haar voorliefde vir kinder- en jeugboeke ontgroei nie.

As skrywer is dit steeds haar eerste liefde en sy kan nie aan ’n lekkerder werk dink as om stories vir jong lesers te skryf nie. Theresa woon op Port Nolloth waar sy ’n stukkie halfwoestyn in ’n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van ’n klomp halfmak wilde katte.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/05/2023
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
212 × 137 × 4 mm
Weight:
0.1 kg