CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Wolk

R250.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799398861
UPC:
9780799398861
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Wolk

Author: Hannes Barnard

Format: Paperback

Recommended for ages 17+

 

kykNET-Rapportprys: Filmprys 2021

Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir die mees verfilmbare boek Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef.

Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?

 

About the Author

Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaans en Engelse fiksie. Sy debuutjeugroman, Halley se komeet, is ook in Engels vertaal en wêreldwyd vrygestel.

Hy word benoem vir verskeie pryse vir die apokaliptiese Wolk-jeugromanreeks, onder andere die KykNet-Rapportprys. Wanneer hy nie skryf nie, is hy waarskynlik besig om oor sy volgende avontuur te droom.

Hy woon in Johannesbrug saam met sy vrou en werk as verkoopsbestuurder by ’n uitgewer.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
22/07/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
208
Dimensions:
210 × 140 × 15 mm
Weight:
0.2 kg