Product Description
Waars die Babahasie
Author: Ingela P Arrhenius
Format: Board book
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's die Babahasie? is jy op die uitkyk vir Babahondjie, Babamuisie, Baba-eendjie en Babahasie seif!
Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieël - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan.
En kinders is lief vir hülle omdat huile net soveel prêt is.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.