CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur

Now: R162.00
Was: R180.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781779992024
UPC:
9781779992024
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie.

Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe.

Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke.

“Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,” sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie.

Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n woord met hom gepraat nie.

Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder avontuur … vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.

In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Jaco Jacobs
Publisher Title:
VREEMDE DINGE KAN OP N DINSDAG GEBEUR