CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Vrae en feite vir feitevrate

R220.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780639609980
UPC:
9780639609980
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in 3-7 working days
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Vrae en feite vir feitevrate

Author: Adinda Vermaak

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie?

Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?

Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees. Bonusinhoud: Die boek bevat ’n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

About the Author

Na 'n loopbaan as hoërskoolonderwyser is Adinda Vermaak 'n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook 'n belangstelling in geskiedenis waarin sy 'n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van vele opvoedkundige boeke. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Vrae en Feite vir Feitevrate
Authors:
Adinda Vermaak
Recommended Age:
11+
Publication Date:
28/10/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
144
Dimensions:
212 × 137 mm
Publisher:
Penguin Random House
Format:
Paperback